Tim Van Patten

Tim Van Patten
Geboorte 10 Junie 1959 (1959-06-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, akteur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Van Patten (gebore 10 Junie 1959) is 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Class of 1984 (1982) en in die televisiereekse The Sopranos (1999) en Boardwalk Empire (2010).


Developed by StudentB